Huisgenoot Skouspel
Maak seker jy bespreek jou plek!

3 Julie 2014

Dis alweer daai tyd van die jaar waar die grootse name in die Afrikaanse musiekbedryf saamkom vir 'n aand van glans, sprankel en vermaak! The jaarlikse Huisgenoot Skouspel word by die Sun City Superbowl aangebied op die volgende datums en tye:

  • Saterdag, 4 Oktober om 13h00
  • Saterdag, 4 Oktober om 19h00
  • Vrydag, 10 Oktober om 19h30
  • Saterdag, 11 Oktober om 13h00
  • Saterdag, 11 Oktober om 19h00

Maak seker om jou kaartjie by Computicket te kry en om jou akkommodasie by The Kingdom Resort te bespreek. Skakel 0861 BOOK NOW (0861 266 566). The Kingdom Resort is slegs 5 minute vanaf Sun City gele√ę en ons bied 'n kompliment√™re pendeltuig diens van en na die oord.